Auto Draft
Deur : Skriba / May 8th, 2013
09:30 Oggenddiens – Ds George Conradie
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Moses in die mandjie
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Jesus word gebore
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Vrugte van die Heilige Gees
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Pinkster – Ds Jan Grobbelaar – ‘n Gelowige wat ‘n verskil maak is ‘n ligdraer