Auto Draft
Deur : Skriba / June 1st, 2013
09:30 Doopdiens – Ds Jan Grobbelaar
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Dankie Jesus vir maatjies
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Die storm op die see
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Paulus op die pad
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
Gr 7 Groep – Jeuglokaal – Dien of word bedien
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar