Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 7th, 2013

Sondag 8 September

09:30    Oggenddiens  –  Ds NJ van AsOorwin die bose

09:30    Peuterkerk     –  Kleutersorglokaal – Dankie Jesus

09:30    Kleuterkerk    –  Jeuglokaal­

09:30    Kinderkerk     –  Die Sentrum – Oorwinning teen die vyand

            Katkisante en kategete bly agter in die kerk na oggenddiens vir reëlings

10:30    Kategese

            Tee by Die Sentrum na oggenddiens

14:30    Ringsitting te Riebeek-Wes

18:00    Tienerselgroep (Gr 7 – 12)  – Die Sentrum

19:00    Aanddiens      –  Ds Jan Grobbelaar

                                      Musiekbediening  –  Ronel van  Wyk se Mannesanggroep

In die Nuus