Auto Draft
Deur : Skriba / February 2nd, 2014
SONDAG 2 Februarie 2014
09:00 Doopdiens – Ds Jan Grobbelaar
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Ons moet na God luister
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal
09:00 Kinderkerk – Die Sentrum – In die Bybel se tyd
10:00 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As – Julle is my vriende.
Belydenisklas se ouers ontmoet ds Jan direk na die aanddiens in die kerk