Auto Draft
Deur : Skriba / February 9th, 2014
SONDAG 9 Februarie 2014
GETUIENISSONDAG
BIDDAG VIR OPVOEDING & ONDERWYS
09:00 Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar – Voorbiddingsdiens vir Getuieniswerk
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Glo God se beloftes
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal
09:00 Kinderkerk – Die Sentrum – God is die Skepper
10:00 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Sang en getuienis van jongmense wat ‘n verskil maak in hulle gemeenskap.