Auto Draft
Deur : Skriba / July 19th, 2016
09:30 Oggenddiens – NJ van As – Kol. 1: 15 – 29
(Wie is Jesus?)
GEEN KATEGESE
17:30 Tienerselgroep
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As – Kol 4: 2 – 6
(Hoe kan ek `n daaglikse getuie wees?)
Erediensbywoning op 10 Julie 2016: Oggend: 151 Aand: 29
Deuroffer 10 Julie 2016:
(Bediening van Dowes) R1184-00