Deur : Skriba / November 10th, 2017
SONDAG 12 November 2017
Offer: Vrouediens (Gemeente)
VANDAG SE PROGRAM
09:00 Oggenddiens – Dr Hennie Van Deventer
10:00 Geen Kategese
19:00 Aanddiens– Dr Ryk Van Velden
PREEKBEURTE
SONDAG 19 November 2017
09:00 – Oggenddiens: Prop Annelet Slazus
10:00– Kategese afsluiting
19:00 – Aanddiens: Ds NJ Van As
(Bevestiging van Kerkraad)
SIEKELYS: Mariana Geldenhuys(wyk 12),
Christo Gerber (wyk 16) Rika Visagie (wyk 50), Ammie Van Dyk (wyk 13), 6) Obie Prins (Ma) Nicolene Stander (Wyk 16), Jemona Nel (wyk 35) Martin Ackerman(Les Hug), Henry Jonker se ma, Suzette Riedel (wyk 13), Dick Grobbelaar ( Spruitrivier), Mariana Van Dyk (wyk 5), HJ Labuschagne (wyk 4),
Charles Grobbelaar (wyk 17), jannie Louw (wyk 22), Jasper Cloete (wyk 18)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die volgende persone met die afsterwe van hul geliefde:
Moeder & Ouma
Margie Stemmet