Auto Draft
Deur : Skriba / April 24th, 2018
SONDAG 22 APRIL 2018
09:30: Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar ( Ps 23)
Kategese na erediens
Deuroffer: Gemeentehulpfonds
18:00 Tienersel (Waarom moet ek vergewe)
19:00: Aandnagmaal: Ds NJ Van As
(Van waar hy sal kom)
SONDAG – 29 APRIL 2018
09:30 Oggenddiens: Ds NJ Van As
(Joh 15: 1-8)
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
(Ek glo in die Heilige Gees)