Deur : Skriba / May 14th, 2018
SONDAG 13 Mei 2018
09:30: Doopdiens: Ds Jan Grobbelaar (Hand 1:15-17)
Kategese na erediens
Deuroffer: Vrouediens (Gemeente)
18:00 Geen Tienerselgroep
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
( Onder nuwe bestuur: 2 Kor 3:18)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Quintis Widd (Uitsig Park) (Hannie Van Rooyen (14)
Ansie Rossouw (22), Poekie Truter (28), Gerrit Bester (30), Marlie Jonker (29),
Karin Koch (56), Anna Dames(Sunfield), Jannie Louw (22), Celia Steenkamp se broer)
DIE OOIEVAAR HET KOM KUIER VIR
Baie geluk aan:
Lize-Mari & Stephan Kühn met hul tweeling dogters
&
Jacomin & Martin Van der Merwe met hul seun
SONDAG – 20 MEI 2018
09:30 Oggenddiens: Ds NJ Van As
(Joh 15:26-27)
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar