Deur : Skriba / May 30th, 2018
SONDAG 27 Mei 2018
09:30 Nagmaaldiens: Ds Jan Grobbelaar
(Rom 8:12-17)
Deuroffer:Teologie Kweekskool
Geen kategese (Uitnaweek)
18:00 Geen Tienerselgroep
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Gemeenskap van die heiliges)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Quintis Widd (Uitsig Park)
,Ansie Rossouw (22), Jannie Louw (22). Andre Mouton (41), Ammie (Dogter van Koerie & Sakkie Van Dyk
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die volgende
Persone:
Pieter Terblanche
met die afsterwe van sy
Pa
&
Magriet Truter
met die afsterwe van haar;
Man (Poekie)
&
MC Allers
met die afsterwe van hul:
Ma (Sarie)