Auto Draft
Deur : Skriba / April 14th, 2012
SONDAG 15 April 2012
Deuroffer – Kategese kampe
09:30 Oggenddiens – Ds Francois Cilliers – Rentmeesterskap
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – God het die see gemaak
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Daniël in die leeukuil
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Jesus sterf vir ons
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As – Kerk van die Woord
Musiekbediening – Charl Marais