Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 4th, 2012

ARBEIDSONDAG & SINODALE BID- EN DANKDAG   

Deuroffer –  Amos – Plaaslik

09:30 Doopdiens     –  Ds George Conradie
           Peuterkerk    –  Kleutersorglokaal – God het bome gemaak
           Kleuterkerk   –  Jeuglokaal – Water in wyn
           Kinderkerk    –  Die Sentrum – Moedelose Elia op “Exile Island ”
10:30 Kategese
           Tee by Die Sentrum na oggenddiens
19:00 Aanddiens    –  Ds NJ van As – Gemeente met ‘n priesterlike gesig
                                      Musiekbediening – Robert Germishuys

In die Nuus