Auto Draft
Deur : Skriba / July 27th, 2012
09:30 Oggenddiens – Ds Ruan du Plooy
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – God het troeteldiere gemaak
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Die verlore seun
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Jong Koning Josia dien die Here voluit
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As – Wie is Jesus?
Musiekbediening Gheta Grobler se Damessanggroep