Auto Draft
Deur : Skriba / August 4th, 2012
09:30 Oggenddiens – Ds NJ van As – Gebed en Getuienis
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – God het plaasdiere gemaak
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Tien melaatse mans
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Juda na Exile Island
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerbyeenkoms (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Dr Ryk van Velden – Die praktyk van gebed vir God se sending in die wêreld
Musiekbediening Robert Germishuys