Auto Draft
Deur : Skriba / October 25th, 2012
09:00 Nagmaal – Ds Jan Grobbelaar
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Die verhaal van die 3 bome – 2de boom
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Die genesing van die verlamde man
09:00 Kinderkerk – Die Sentrum – ’n Muur rondom Jerusalem
10:00 Kategese
Toerusting vir kategete direk na kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerbyeenkoms (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As – Bevestiging van kerkraadslede
Musiekbediening Gheta Grobler en Damessangroep