Deur : Skriba / August 18th, 2017
PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag:
17:30 Herfsvreugde Kooroefening
Ons is dringend opsoek na koorlede, veral tenore
19:00 Kerkraadsvergadering
(verkiesing van kerkraad)
Dinsdag:
10:00 Kleingroepe vir 40 dae in kerk
Geen leraarsbiduur
Woensdag:
16:00 KIX
17:30 Tekkies
17:30 Gr 7’s
Donderdag:
5:30 Bybelstudie (Barlinka Str 25)
19:00 Dissipelskapgroep
19:00 Kleingroepe vir 40 dae in kerk
Vrydag:25 & 26 WILDSFEES!!!!!!!
WILDSFEES (25&26 Augustus0
DIS FEES IN WELLINGTON!!!!!!
Vrydag 25 Augustus: 14:00 – 21:00. Wildsvleis Verkope
Daar sal stalletjies in tent en op terrein wees vir klein en groot.
Saterdag 26 Augustus: 8:30 Plaasontbyt @R60, Wintervrolikheid, Stalletjies tot 14:00
Saterdag Aand: Steak ete @ R100. Kaartjies is beskikbaar by kerkkantoor.
Vir stalletjies reël met Roné Sills (062 053 3114). Bring u vriende en familie!!!!
Huisvesting van Middelburgers -Danie Theart (084 517 2610)
NAVRAE: Tinus Broodryk (082 920 22900) & Danie Theart (084 517 2610
PREEKBEURTE
SONDAG 27 AUGUSTUS 2017
09:30 – Oggenddiens:
Ds. Jan Grobbelaar
19:00 – Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar