Deur : Skriba / July 23rd, 2020
TEKS VIR DIE WEEK
JES 25:4
Want U is ‘n toevlug vir die armes, ‘n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood, ‘n skuilplek teen die stortbuie, ‘n skaduwee teen die hitte. Die geweld van die wrede volk is soos ‘n winterstorm, soos sonsteek in ‘n dor land.