Auto Draft
Deur : Skriba / April 6th, 2014
Matt 26: 67 & 68
“Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan.
Hulle het Hom geklap en gesê: Jy is mos ‘n profeet, Christus!
Sê vir ons, wie het jou geslaan?”