Auto Draft
Deur : Skriba / April 13th, 2018
Ps 27:14
Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed!
Ja vertrou op die Here!
KOM ONS BID VIR
SIEKELYS: Daan Spamer (wyk 27), Sunette Laubscher se ma(Miemie), Obie Prins se ma, Piet Jacobs (Les Hug A), Anna Dames (Sunfield), Hannie Van Rooyen (14) Estie Cronje(32), Jannie Louw (22), Felix Van Niekerk (08), Hendrik Kruger (15), Ansie Rossouw (22), Hannes Burger (22)