Auto Draft
Deur : Skriba / October 25th, 2019
TEKS VIR DIE WEEK (Ps 85:9)
Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy Woord bring vrede vir Sy volk, vir die wat Hom getrou dien.
Hulle moet net nie weer afdwaal nie.