Auto Draft
Deur : Skriba / November 22nd, 2019
TEKS VIR DIE WEEK (Jer 5:24)
Dit kom nooit by julle op nie om te sê:
Kom ons aanbid die Here ons God wat vir ons reën gee op die regte tyd.
Hy gee die herfsreëns en die lentereëns.
Hy gee ook vir ons ‘n goeie oes op die regte tyd.