Deur : Skriba  /  May 3rd, 2015

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES (Gr 4 – 6) – Wie’s koning in jou lewe

17:30 – 18:30  –  SMARTIES (Gr 7) – Wag op God

 

Donderdag

19:00 – Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00 – Koffiekroeg – “Fliek- en popcornaand” by Die Sentrum

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

               Wes- & Suidkaap Sinode 4 – 8 Mei te Goudini

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

               Wyksbyeenkomste in alle wyke

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep – Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie- Barlinkastraat 25

 

Saterdag

09:00  –  13:00: Mark Loretz praat oor “New Beginnings Breakthrough Fast Strategy” – Die Sentrum

In die Nuus