Deur : Skriba  /  May 10th, 2015

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES (Gr 4 – 6)Uitreik

17:30 – 18:30  –  SMARTIES (Gr 7) Uitreik

 

Donderdag

19:00 – Jongwerkendes

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

19:00  –  Kerkraadsvergadering – Die Sentrum

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

09:00  –  Vrouebiduur – Konsistorie – Ma’s in die Bybel

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep – Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

07:00  –  Hemelvaartdiens – Marnus Havenga

09:00  –  Gesinsdiens – Adell Erasmus

13:15  –  Diens by Moedergemeente

19:00  –  Pinkster – Ds Jan Grobbelaar – ‘n Dissipel is ‘n vakleerling van Jesus

               (V/a Donderdag voorbidding vir Pinkster in die konsistorie om 18:00)

 

Vrydag

19:00  –  Pinkster – Ds Jan Grobbelaar – ‘n Dissipel verstaan God se plan

 

Saterdag

19:00  –  Pinkster – Ds Jan Grobbelaar – ‘n Dissipel dors na God

In die Nuus