Deur : Skriba  /  May 18th, 2015

Voorbidding vir Pinkster in die konsistorie om 18:30

 

Maandag:    

Herfsvreugdekoor oefen nie

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel hanteer verwerping

19:00Kinderpinkster –  Saam om ‘n tafel

 

Dinsdag:     

07:30 – Bybelstudie

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel word genees deur vergifnis

19:00Kinderpinkster –  Bou ‘n muur soos Nehemia

 

Woensdag:    

09:00 – Gebedsgroep  –  Konsistorie

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel hoor God se stem                   

19:00Kinderpinkster –  In die tuin saam met Jesus

 

Donderdag:   

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel verstaan sy/haar roeping

19:00Kinderpinkster –  Leer by Jesus –  bid en dien  

 

Vrydag         

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel weet getuienis is ‘n leefwyse

 

Saterdag     

19:00 – Pinkster –  ‘n Dissipel leer om te luister

In die Nuus