Deur : Skriba  /  May 31st, 2015

JEUGPROGRAM

 

Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)

Donderdag: 19:00 – Jongwerkendes

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

 

Maandag:    

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag:      

07:30 – Bybelstudie

18:00 – Basaarbeplanning – Konsistorie

Leraarsbidure – Groenberg, Uitsig-Noord, Krommerivier & Laer-Uitsig

 

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

18:00 – Gebedsgeleentheid – Konsistorie

19:00 – Huwelik met Vonk – Die SentrumGrotman of Droomman”

 

Donderdag:

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00 – Dissipelskap – Kerksaal

 

Vrydag:        

Geen Wintervrolikheid hierdie jaar nie

In die Nuus