Deur : Skriba  /  June 7th, 2015

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX (Voorskool tot Gr 3)

 

Donderdag

19:00 – Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00 – Koffiekroeg

 

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag

07:30 – Bybelstudie

09:00 – Vrouebiduur – Sê dit met blomme

               Leraarsbidure – Les Huguenots A & B en Blouvlei

               Wyksbeenkomste in alle wyke

 

Woensdag

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

18:00 – Gebedsgeleentheid – Konsistorie

19:00 – Huwelik met Vonk – Die Sentrum“Grotvrou of Droomvrou”

 

Donderdag

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00 – Dissipelskap – Konsistorie / Die Sentrum

In die Nuus