Deur : Skriba / November 14th, 2015
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)
Donderdag: 19:00 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:00 – Diensteverhoudinge vergader – Konsistorie
18:00 – Gemeentebediening Begrotingsbeplanning
19:00 – Res van Bedieninge Begrotingsbeplanning
Dinsdag:
07:30 – Bybelstudie
Wyksbyeenkomste in alle wyke
Leraarsbidure Les Huguenots A & B en Blouvlei
Woensdag:
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
Donderdag:
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
20:00 – Finans vergader – Carien se kantoor
Preekbeurt Son 22 November
09:00 Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar
Afsluiting Kategese
19:00 Aanddiens – Ds NJ van As “Tekste oor homoseksualiteit”