Deur : Skriba  /  March 6th, 2016

Maandag:       

17:30 – Herfsvreugdekoor Oefening

19:00 – UK Vergadering

Dinsdag:         

07.30 – Bybelstudie / Gebedsgroep

09:00 – Vrouebiduur (Tema:  Vroue wat bid)

18:00 – Doopkursus

Woensdag:     

09:00 – Gebedsgroep

Donderdag:   

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat

19:00 –  Jongwerkendes

Vrydag:           

19:00 – Koffiekroeg

Gesinskamp

 Preekbeurt – Sondag 13 Maart:  (Sesde Lydensweek) – Gemeente 43 jaar oud

09:00  Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00  Geen aanddiens –  Passiespel by Moedergemeente

In die Nuus