Deur : Skriba  /  August 4th, 2016

Maandag:

Skole Vakansiedag

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

Dinsdag:

Nasionale Vrouedag

Woensdag:

Jeugweek 10 – 12 Aug

09:00 – Gebedsgroep

19:00 – Jongwerkendes

Donderdag:  

05:30 – Bybelstudie/Gebedsgroep

12:00 – 14:00  Vreugdediens

Pannekoekverkoping

19:00 – Dissipelskap groep

 

PREEKBEURTE – 14 AUG 2016

09:30 – Oggenddiens –

Ds Jan Grobbelaar – Tema 1 40 Dae

19:00 – Sportdiens – Ds Theo van Zyl

In die Nuus