Deur : Skriba / August 7th, 2017
PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag: (JEUGWEEK)
17:30 Herfsvreugde Kooroefening
Ons is dringend opsoek na koorlede,
veral Tenore
Dinsdag:
8:30 Bybelstudie in die konsistorie
9:00 Vrouebiduur: Ons leer by vroue uit die Bybel
10:00 Kleingroepe biduur in kerk – Net Genade
Woensdag:Vrouedag
Donderdag:
05:30 Oggend Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 Dissipelskapgroep
19:00 Kleingroepe biduur in kerk – Net Genade
Vrydag:
12:00 – 14:00 Vreugdediens pannekoek verkope
19:00 Afval & Hoender Ete (Kerksaal)
Sondag: 13 Augustus
Uitnaweek
9:30 Oggenddiens – Rom 10: 14-19 – Sola Fide
(Net Geloof)
19:00 Aanddiens – Thew van Zyl & Annelet Slazus