Deur : Skriba / September 28th, 2018
Maandag:
07:00 ‘n Groep van 10 tieners vertrek na Middelburg
uitreik.
(Hou hulle asseblief in u gebede).
Ons wens hulle alle voorspoed toe vir die week.
Dinsdag:
18:00 Doopkursus
SONDAG – 7 Oktober 2018
09:00 Oggenddiens: Dr Nel Van Aarde (Uit Holland)
19:00 Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar