Deur : Skriba  /  January 20th, 2020

MAANDAG     17:30 Herfsvreugde kooroefening. 

Daar word dringend  gesoek na nog koorlede.

 

DINSDAG  07:30 Bybelstudie in konsistorie (Dr Eddie Orsmond)

 

VOLGENDE SONDAG 26 JANUARIE 

09:00    Oggenddiens: Dr Ryk van Velden (Ontvangs van emiritaat)

19:00  Aanddiens: Ds Cornis Botha

 

In die Nuus