Deur : Skriba / May 20th, 2012
JEUGPROGRAM
Geen Bybelstudie vir Tieners, KIX, Tekkies, Chomps, Jongwerkendes & Koffiekroeg agv Pinkster
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag : 18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Twyfel soms oor God se beloftes Gen 15:1-21 & 16:1-9
Kinderpinkster – Die nood is groot
Dinsdag: 05:45 – 07:00 – Authentic Manhood – Kerk
18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Beleef die onmoontlike Gen 17 & 18:1-15
Kinderpinkster – Jesus het mag oor die natuur
Woensdag: 05:45 – Bybelstudie – Konsistorie
18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Bid vir ander Gen 18:16-33
Kinderpinkster – Jesus sorg
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Word soms beproef Gen 22:1-19
Kinderpinkster – Jesus soek na verlore mense
Vrydag: 18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Soek die Koninkryk Gen 24
Kinderpinkster – Jesus is die redder wat stuur
Saterdag: 18:30 – Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie
19:00 – Pinkster – Het ‘n vol lewe Gen 25:7-11