Deur : Skriba / November 18th, 2012
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Piekniek afsluiting
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes – Ds Jan se huis
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: Herfsvreugdekoor is klaar geoefen vir 2012
18:30 – Barmhartigheids- en Aktuelesakebedienings Begrotingsbeplanning
19:00 – Getuienisbedieninge & Eiendomme Begrotingsbeplanning
19:30 – Gemeente- en Jeugbedienings Begrotingsbeplanning
20:00 – Finansies Begrotingsbeplanning
Dinsdag: Wyksbyeenkomste in alle wyke
Leraarsbidure – Hertzog & Dukes
Woensdag: 05:45 – Bybelstudie – Konsistorie
09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
09:30 – Bybelskool – Martha saal – Paulus
19:00 – Sang- en Musiekbediening vergader – Konsistorie
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 – Snr Burger Kersfunksie