Deur : Skriba / January 27th, 2013
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6)
17:30 – 18:30 – CHOMPS (Gr 7)
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes – Ds Jan se huis
Vrydag: 19:00 – Geen Koffiekroeg
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor
18:00 – Aktuelesakebediening – Welvanpas pastorie
– Barmhartigheidsdiens – Konsistorie
19:00 – Gemeentebediening – Konsistorie
– Jeugbediening – Die Sentrum
Dinsdag: Leraarsbidure – wyke 3, 8, 14, 15
Woensdag: 05:45 – Bybelstudie – Konsistorie
09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
18:00 – Diensteverhoudings – Moederskamer
19:00 – Eiendomme – Konsistorie
19:00 – Getuienisbediening – Jeuglokaal
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25