Deur : Skriba / July 18th, 2013
JEUGPROGRAM
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor oefen – bring asb Liedboeke saam
Dinsdag: 07:30 – Bybelstudie
Woensdag: 09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
19:00 – Die Canticum Novum-koor van Stellenbosch Studentekerk o.l.v. Louis v/d Watt
tree vanaand op in ons kerk. Kom geniet ‘n uur van uitstaande koormusiek heeltemal gratis!
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25