Deur : Skriba / July 22nd, 2013
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – ‘n Dag saam met die leeus
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Projek Libië
17:30 – 18:30 – Chomps (Gr 7) – ‘n Kykie na die lewe van ‘n sendeling
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes – Die Sentrum
Vrydag: 19:00 – Koffiekroeg
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
18:00 – Aktuelesakebediening – Die Sentrum
Barmhartigheidsdiens – Konsistorie
19:00 – Gemeentebediening – Konsistorie
Jeugbediening – Die Sentrum
Dinsdag: 07:30 – Bybelstudie
Leraarsbidure – Wyke Spruitrivier, 1, 2, 9 & 10
Woensdag: 09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
18:00 – Diensteverhoudings – Moederskamer
19:00 – Eiendomme – Konsistorie
Getuienisbediening – Jeuglokaal
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25