Deur : Skriba / September 1st, 2013
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Die ryk jongman
17:30 – 18:30 – Geen TEKKIES agv Laerskool toneel
Donderdag: 19:00 – Jongwerkendes
Vrydag: 19:00 – Koffiekroeg
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
Dinsdag: 07:30 – Bybelstudie
10:00 – Roete 12 na Vernuwing – Kerk – ’n Nuwe lewe voor die Here!
Leraarsbidure – Wyke 12, 13, 22 & 23
Woensdag: 09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
15:00 – Snr Burger Lentetee – Indien u nie uitgenooi is nie, skakel asb die kerkkantoor
19:00 – Roete 12 na Vernuwing – Kerk – ’n Nuwe lewe voor die Here!
Vrydag: 19:00 – Prayer Walk ter ondersteuning van G-Voucher projek – Kom by Die Sentrum bymekaar