Deur : Skriba  /  November 10th, 2013

JEUGPROGRAM

Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX  (Voorskool tot Gr 3) – kersvreugde

Donderdag: 19:00 – Jongwerkendes

Vrydag:        19:00 – Koffiekroeg

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:                  Herfsvreugdekoor

Dinsdag:      07:30 – Bybelstudie

                      09:00 – Vrouebiduur – Stille Nag, Heilige Nag­

                      19:00 – Vrouediensafsluiting – Kerksaal­ – K K & K

Woensdag: 09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie

Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

In die Nuus