Deur : Skriba / January 20th, 2014
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Ken mekaar
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Hier is EK
17:30 – 18:30 – CHOMPS (Gr 7) – Lekker lawwe verwelkoming (trek ou klere aan!)
Donderdag: 17:30 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 19:00 – Week van Vernuwing – Ontgin jou blydskapspotensiaal.
Dinsdag: 07:30 – Bybelstudie
19:00 – Week van Vernuwing – Leef jou dankies 24/7
Woensdag: 09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
19:00 – Week van Vernuwing – Eet jou wasabi en beleef wabi-sabi – die kuns om skoonheid in die onvolmaakte te sien
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 – Toerusting vir kategete – Die Sentrum