Deur : Skriba  /  March 2nd, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3) – Padlangs-uitreik

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6) –  Uitreik Blouvlei / Leeurivier

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)   – Uitreik Blouvlei / Leeurivier

 

Donderdag

19:00  –  Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00  –  Koffiekroeg

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

                Geen leraarsbidure (leraars op kursus)

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00  –  Wêreldbiddag vir Vroue  –  Wellington-Noord

 

Vrydag

09:00  –  Wêreldbiddag vir Vroue  –  Wellington-Oos – Water wat lewe gee

 

Saterdag

07:00  –  Wêreldbiddag vir Mans   –   Wellington Spur             

In die Nuus