Deur : Skriba  /  March 9th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3) – Veiligheid eerste                       

 

Donderdag

19:00  –  Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00  –  Praise & Worship – Gim se lofprysings “band” tree by ons op

 

 

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor – Braai by die Dienssentrum (gades ook welkom)

18:00  –  Wildsmarkvergadering – Kerkkantoor

19:00  –  Luisterprosesvergadering – Die Sentrum  – UK en alle belangstellendes

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

09:00  –  Vrouebiduur – Waar doen jy jou inkopies?

                Leraarsbidure wyke 11, 29, 22, & 23

18:00  –  Doopkategese – Die Sentrum

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00  –  Bekendstelling van Bybelstudiemateriaal – Die Sentrum – Kleingroepleiers en alle belangstellendes welkom.

 

Saterdag

18:00 – 19:30  –  Gemeente ete     

In die Nuus