Deur : Skriba  /  April 13th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag:

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)   

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

19:00  –  Dagbestuur vergader  –  Die Sentrum

20:00  –  Finansies vergader  –  Carien se kantoor

 

Dinsdag:

07:30  –  Bybelstudie

               Wyksbyeenkomste in alle wyke

               Leraarsbidure – Wyke 32 & Patatskloof

 

Woensdag:

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

 

Donderdag:

05:30  –  Bybelstudie  –  Barlinkastraat 25

14:00  –  Passiespel by Sunfield (tot ongeveer 14:45. Kerrievis en paasbolletjies te koop daarna)

16:00  –  19:00  –  Stilnagmaal  – Moedergemeente

 

Vrydag:

09:00  –  Nagmaal – ds Jan Grobbelaar

 

Saterdag:

Stil Saterdag

In die Nuus