Deur : Skriba  /  April 20th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag:

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)

 

Donderdag:

19:00 – Jongwerkendes   

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK\

Sondag:

07:00  –  Opstandingsbiduur – Moedergemeente

 

Dinsdag:

07:30  –  Bybelstudie

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

19:00  –  Malawi uitreik vergadering – Almal wie se name reeds deurgegee is

 

Woensdag:

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

 

Donderdag:

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

In die Nuus