Deur : Skriba  /  May 11th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)

 

Donderdag

19:00  –  Jongwerkendes

 

Vrydag

18:30  –  Uitreik  –  Straatwerk  in Kaapstad se middestad

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

09:00  –  Vrouediduur – Waardige vroue, waardige ma’s

18:00  –  Wildsmark/Snoekbraai vergadering – Die Sentrum      

              Leraarsbidure wyke Groenberg, Uitsig-Noord & Laer-Uitsig

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

19:00  –  Malawi vergadering – Konsistorie – Almal wie se name reeds deurgegee is

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

In die Nuus