Deur : Skriba  /  May 25th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

V/a Maandag – Woensdag 06:30 – 07:00 Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

17:30  –  Herfsvreugdekoor

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

07:00  –  Hemelvaartdiens – Ds Jan Grobbelaar

09:00  –  Gesinsdiens – Adell Erasmus 

13:15  –  Diens by Moedergemeente

V/a Donderdag 18:30 Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00  –  Pinkster – Ds NJ van As – Waag in geloof

 

Vrydag

19:00  –  Pinkster – Ds NJ van As – Ingeprop by die groot Bron

 

Saterdag

19:00  –  Pinkster – Ds NJ van As – Leef gesond

In die Nuus