Deur : Skriba  /  June 15th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  – KIX  (Voorskool tot Gr 3)

 

Donderdag

19:00 – Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00 – Karaokeaand & Hotdogs  – Alle Gr 7 – 12’s welkom – Die Sentrum

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Dinsdag

07:30 –   Bybelstudie

18:00 –  Basaar beplanningsvergadering – Konsistorie

Leraarsbidure wyke Les Huguenots A & B en Blouvlei

               

Woensdag

09:00 –  Gebedsgroep  –  Konsistorie

18:00 –  Wildsfees/Snoekbraai vergadering – Die Sentrum

19:00 –  Sang- en Musiekbediening vergader – Konsistorie

 

Donderdag

05:30 –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

In die Nuus