Deur : Skriba / July 27th, 2014
JEUGPROGRAM
Woensdag
16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Die goeie wedloop
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Wie was Paulus?
17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7)
Donderdag
19:00 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
18:00 – Aktuelesakebediening – Die Sentrum
Barmhartigheidsdiens – Konsistorie
19:00 – Gemeentebediening – Konsistorie
Jeugbediening – Die Sentrum
Dinsdag
07:30 – Bybelstudie
18:00 – Wildsfees vergadering – Die Sentrum – ALMAL betrokke by die Wildsfees en Wintervrolikheid
MOET asb teenwoordig wees by hierdie laaste vergadering
Leraarsbidure – Wyke 1,2,9,10 & Spruitrivier
Wyksbyeenkomste in alle wyke (Nominasies van kerkraadslede – sien asb die ingeslote lys van
vakante wyke en stuur u nominasies na die kerkkantoor)
Woensdag
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
10:00 – Vreugdediens vergader – Hetta Cloete se huis
18:00 – Diensteverhoudings – Moederskamer
19:00 – Eiendomme – Konsistorie
Getuienis – Jeuglokaal
Donderdag
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
Vrydag
17:00 – Wildsfees & Wintervrolikheid
Saterdag
08:00 – Wildsfees & Wintervrolikheid