Deur : Skriba  /  August 3rd, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00 – 17:00  – KIX  (Voorskool tot Gr 3) – Ons mikpunt

17:30 – 18:30 – TEKKIES  (Gr 4 – 6) – God se lig verander Paulus

17:30 – 18:30 – TWITTERS  (Gr 7)

Donderdag

19:00 – 17:00  – Jongwerkendes

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag     

17:30  – Herfsvreugdekoor oefen

18:00 – Fietstoervergadering – Die Sentrum – Alle volwassenes wat wil help

19:00 – Dagbestuur vergader – Die Sentrum

20:00 – Finansies vergader – Carien se kantoor

 

Dinsdag 

07:30 – Bybelstudie

10:00 – 40 Dae – Kerk

              Leraarsbidure – Wyke 3, 8, 14 & 15

 

Woensdag

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

19:00 – Huwelik met Vonk – Die Sentrum- Wie is ek?

 

Donderdag

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00 – 40 Dae – Die Kerk – Bediening aan kinders is ook  beskikbaar.

In die Nuus