Deur : Skriba  /  August 10th, 2014

JEUGPROGRAM

Maandag – Donderdag: 

19:00  –  Jeugweek – Hugenonte Hoërskool – Aangebied deur Amos Peterson

 

Woensdag:

16:00 – 17:00  – KIX  (Voorskool tot Gr 3) – Fokus op gebed ….

17:30 – 18:30 – TEKKIES  (Gr 4 – 6) – Die gelowiges is bang vir Paulus  

17:30 – 18:30 – TWITTERS  (Gr 7)

 

Donderdag:

19:00 – 17:00  – Jongwerkendes

 

 PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:

17:30  Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag:

07:30 – Bybelstudie

09:00 –  Vrouebiduur – ‘n Vrou na God se hart

10:00 –  40 Dae – Kerk

              Leraarsbidure – Wyke 5, 26, 16 & 17

 

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

18:00 –  Diensteverhoudinge vergader – Moederskamer

19:00 – Huwelik met Vonk – Die Sentrum-Wie is ek?

 

Donderdag:

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

18:00 –  Wildsfeesnabetragtingsvergadering     Die Sentrum

19:00 – 40 Dae – Die Kerk – Bediening aan kinders is ook  beskikbaar.

 

Vrydag:

12:00 -14:00 – Vreugdediens verkoop Kerrie & Rys  

In die Nuus